Waar kom die verskillende geure in Heuning vandaan?
Where does the different flavors in Honey come from?
Die rede hoekom mens verskillende geure heuning kry is nie omdat daar sintestiese geur 'by gesit' word nie. Boere huur die korwe van 'n bye boer om sy gewasse te bestuif, dit wissel tussen Lemoen Bome, Macadamia Bome, Litchi Bome en nog vele meer. So die geur in die heuning is 100% van die boom bloeisel wat die by Bestuif het. Ons Heuning is R120 vir 'n 500g bottel.
The reason why you get different flavors in Honey is not because they are synthetically added. Farmers rent Bee Hives from a Beekeeper to pollinate their crops, this ranges between Orange Trees, Macadamia Tress, Litchi Trees and many more. So the flavor of the Honey is 100% from the type of tree blossom the bee pollinated. Our Honey is R120 for a 500g jar.
DEEP GRATITUDE TO THE HUMBLE BEE!
Kom loer gerus by ons in gedurende handels ure of plaas 'n bestelling via WhatsApp of die webtuiste. Kombuis Kriek is op dieselfde perseel as 'Amanzi Swim Centre', ons ander besigheid waar ons ook woon.
You are welcome to visit us during our trading hours or you can place an order via WhatsApp or the website. Kombuis Kriek is on the same premise as 'Amanzi Swim Centre', our other business where we also reside.
Today | By Appointment |
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.